Ontmoeting Sondag 14 Maart, Maria, dit was lekker om jou te ontmoet. Jy is 'n ongelooflike inspirasie en ons geselsies het die lang wag om oor die wal te gaan sommer baie korter gemaak. Ek en Casper sal graag SA se eie 'long way round' volg.
Ons bid julle ons Vader se seen en bewaring toe met julle Rippel projek en omswerwinge.
Comments
Ontmoeting Sondag 14 Maart,
Ontmoeting Sondag 14 Maart, Maria, dit was lekker om jou te ontmoet. Jy is 'n ongelooflike inspirasie en ons geselsies het die lang wag om oor die wal te gaan sommer baie korter gemaak. Ek en Casper sal graag SA se eie 'long way round' volg.
Ons bid julle ons Vader se seen en bewaring toe met julle Rippel projek en omswerwinge.
Groete & Geniet
E